Carol Burnett

Carol Burnett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carol Creighton Burnett
Geboorte 26 April 1933 (1933-04-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Carrie en Erin Hamilton
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carol Burnett (gebore 26 April 1933) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Four Seasons (1981) en Annie (1982), en in die televisiereekse The Carol Burnett Show (1967) en Carol & Company (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy